Ricardo Arendse se bekroonde drama, Die halwe huis, keer terug na Oudtshoorn vir een laaste speelvak. Marlo Minnaar is in 2022 as beste akteur by die Toyota US Woordfees bekroon vir sy rol as Bumper Jansen. Onder regie van Lee-Ann van Rooi word die gehoor op reis deur Jansen se kinderdae, sy tienerdae op die Kaapse Vlakte en sy grootmensjare in Johannesburg geneem.

17 November 11:00 • 18 November 19:00 • SANW-ouditorium, Oudtshoorn

Marlo Minnaar
Marlo Minnaar in Die halwe huis

Lewer kommentaar

Leave a Reply