Die RKO kom maak n vinnige draai om weer hul Durbanville ondersteuners te vermaak met een van hul flambojante en uniek Suid-Afrikaanse vertonings. RKO se musiek strek van ‘n diep gewortelde plek, wat Ghoema, Latyns en Afrikana-musiek aanneem en ook enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die woorde is egter ferm op die hede. Op akoestiese toerusting wat amper so oud is as hul leuse, speel die klank se geluid uit met viool, ou kitare, pennyfluitjies, mondfluitjies, bas en gazoos.
Dis n rare gebeurtenis, …moe dit nie mis nie!
Radio Kalahari Orkes by Die Boer teater restaurant in Durbanville op Sondagmiddag 26 Nov om 14:00.
Kaartjies kos R230 en is beskikbaar by 021 979 1911
