Die wenners van die 2022 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 10 November by ’n geleentheid by Johannesdal 1207 bekend gemaak.
Sleutelwoord Argiewe:Isabella Niehaus
Langtafel met Louis Jansen van Vuuren
Kom sit aan saam met die kunstenaar, Louis Jansen van Vuuren, by ‘n langtafel wat opgetower is met boerekos deur Isabella Niehaus, in die agterplaas van die Breytenbach Sentrum.