Een vir my Baby is ‘n ‘mystery-noir-kabaret’.
Sleutelwoord Argiewe:Karli Heine
Karli Heine in Die Potplant: ‘n tragedie
‘n Sad stowwerige potplant staan alleen in die voorportaal van ‘n kantoor.
Die potplant: ’n Tragedie
’n “Sad”, stowwerige potplant staan alleen in die voorportaal van ’n kantoor.
Kraai
Johan besluit om ’n blaaskans te neem van sy kêrel en ontmoet, per ongeluk, die vrou van sy drome.
Piekniek by Mpande née Dingaan
In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hulle koffie oor die opspraakwekkende kabaret Piekniek by Dingaan, ’n seminale protesstuk wat die Afrikaanse kunstelandskap ingrypend verander het.
2016 kykNET Fiësta-benoemings bekend
Die kykNET-Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. “Die Fiëstas-paneel het in 2016 meer as honderd Afrikaanse debuutproduksies gesien,” sê Naudé van der Merwe, sameroeper van die Fiëstas-paneel. “Ons het belangrike insig gekry in wat vir kunstenaars en …
Onderhoud met Karli Heine
Ons vind meer uit oor Karli Heine se loopbaan.
#kknk2016 Heidi
’n Musikale weergawe van Heidi, die storie van die gelyknamige boek deur Johanna Spyri van die weeskind wat by haar Oupa in die Alpe gaan bly.
#Woordfees Hensop!
Kêns Ouma lees teeblare en bokdrolle en voorspel die toekoms verbasend akkuraat.
#Woordfees Auto: ’n reeks fragmente
Op die snelweg sien jy ’n ongeluk gebeur.
