Frieda van den Heever, Grethe van der Merwe en Almarie du Preez deel ‘n liefde vir goeie musiek – oud en nuut – en om sáám te sing.
Sleutelwoord Argiewe:Grethe van der Merwe
Airdrop – jy’s nou hier
Frieda van den Heever is terug met nuwe songs wat vir die eerste keer by Die Boer gehoor kan word na haar vertoning Spoorsny in 2025 gehore diep geraak en verskeie kere laat terugkeer het.
Karli Heine in Die Potplant: ‘n tragedie
‘n Sad stowwerige potplant staan alleen in die voorportaal van ‘n kantoor.
Die potplant: ’n Tragedie
’n “Sad”, stowwerige potplant staan alleen in die voorportaal van ’n kantoor.
ALTEmit a capella
Vier vuurwarm alte saam op een verhoog.
Jy weet
Breek weg van die alledaagse, die eentonige en die gewone.
Allegorie
Grethe van der Merwe bedoel wat sy sê en sê wat sy bedoel in haar splinternuwe produksie, Grethe van der Merwe – Allegorie.
2016 kykNET Fiësta-benoemings bekend
Die kykNET-Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. “Die Fiëstas-paneel het in 2016 meer as honderd Afrikaanse debuutproduksies gesien,” sê Naudé van der Merwe, sameroeper van die Fiëstas-paneel. “Ons het belangrike insig gekry in wat vir kunstenaars en …
#Woordfees Kô, lat ons sing!
In hierdie 80ste verjaardaghuldeblyk aan Adam Small word die digter en dramaturg se legendariese woorde gevier in sang en musiek, en in gesproke vorm.
#Woordfees Hensop!
Kêns Ouma lees teeblare en bokdrolle en voorspel die toekoms verbasend akkuraat.
