Jy weet
Breek weg van die alledaagse, die eentonige en die gewone.

Grethe van der Merwe se jongste album, Jy weet, bevat opwindende nuwe musiek en boeiende lirieke vol tasbare beelde wat almal roer.

Niks is gebind deur taal, ouderdom of agtergrond nie. Jy weet mos.

Met: Grethe van der Merwe (klavier), Babette Viljoen (baskitaar, cajon en trekklavier) en Gideon Lombard (kitaar)

Genre: Musiek
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: Drostdy-teater, Stellenbosch
Datum: 10 Maart 17:00 | 11 Maart 10:00
Woordfees 2018


Jy weet

Jy weet


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar