Gesnaarde gedigte
Gedigte van weleer is getoonset en June van Merch, met haar ysterstem, vertolk van die oudste en mees geliefde Afrikaanse poësie.

Hilandi du Toit vul die woordkuns aan met gevoelvolle kitaarspel en sing ook van haar oorspronklike liedjies. Sy tokkel akoestiese staalsnare, gaan maak ’n draai by die Spaanse flamenco en haal haar akoestiese baritonkitaar en sessnaarbanjo uit.

Met: Hilandi du Toit en June van Merch

Regie: Marí Borstlap

Musiek en Teks: Hilandi du Toit
Beligtingontwerp: Marí Borstlap
Klank: Werner Bosman

Genre: Woordkuns
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: Drostdy-teater, Stellenbosch
Datum: 6 Maart 20:30 | 10 Maart 10:30
Woordfees 2018


Gesnaarde gedigte

Gesnaarde gedigte


2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply