Gedigte van weleer is getoonset en June van Merch, met haar ysterstem, vertolk van die oudste en mees geliefde Afrikaanse poësie.
Sleutelwoord Argiewe:Mari Borstlap
Haal asem
Op 10 Augustus 2013 gly en val die 14-jarige Kieran van ’n krans in Hermanus na sy dood.
Die kuns van verdwyn
Die akteur kan dig en die digter kan toneel speel.
Winterboom
Gerda Harmse en haar aangenome seun Marius bly saam in ’n deftige kasarm op die klein plaas Winterboom net buite die dorp.
Landskap
Drie vrouestemme skep ’n landskap van musiek met woorde.
Drif
Twee susters bestuur ’n herberg langs ’n rivierdrif wat tydens storms afkom en gereeld lewens eis.
#suidoosterfees Kristalvlakte
Uit die flenters van die dwelmoorlog smous Priscilla vir haar en haar gesin ’n lewe aanmekaar.
#Woordfees Dido & Aeneas
Dido en Aeneas is mitologiese figure uit Virgil se Aeneid.
Marí Borstlap
Ons gesels met Marí Borstlap oor haar loopbaan en die produksies by die Woordfees waarby sy betrokke is.
#Woordfees Søsken
Minya woon en werk al vir nege jaar in Amsterdam.