Lizanne Barnard en Anne-Marie van Eeden, die talentvolle tweelingsusters van Suid-Afrika, is bedrewe sanger-liedjieskrywers, pianiste en uitvoerende kunstenaars met heelwat ondervinding in die musiekbedryf.
Sleutelwoord Argiewe:Lizanne Barnard
Bêreboksie vol vlerke
Lidi de Waal se plat-op-die-aarde storiestukkies oor Ouma en oom Staal se lief en leed.
Uit die bloute
Die plaaswerf, die berge van Mamatola en die diepste emosies van die karakters word deur musiek en byklanke ingekleur.
Landskap
Drie vrouestemme skep ’n landskap van musiek met woorde.
