Die musiek is gekomponeer deur bekroonde musikant en ATKV Crescendo-wenner, Lizanne Barnard.

Die plaaswerf, die berge van Mamatola en die diepste emosies van die karakters word deur musiek en byklanke ingekleur. Die resultaat: ’n onvergeetlike ervaring in Afrikaanse musiekteater
wat tegelyk vermaak en ontroer.

Met: Paul du Toit, Jenna Dunster, Lizanne Barnard, Leon Ecroignard, Jahn Beukes, Pyjama Shark

Regie: Henriëtta Gryffenberg

Oorspronklike teks: Eugéne Marais (verwerk deur Ilse van Hemert)
Musiekregie: Lizanne Barnard
Stelontwerp: Johan Engelbrecht
Choreografie: Ignatius van Heerden
Poppe: Ernetia Bedeker
Verhoogbestuur: Mariska Meyer
Vervaardiger: Giep van Zyl en Lizanne Barnard

Uit die bloute
Genre: Musiekteater
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 25 minute
Kaartjies: R140
Plek: kykNET Gimmies, Potchefstroom
Datum: 2 Okt 20:00 3 Okt 09:30 4 Okt 16:30 5 Okt 13:00 6 Okt 09:30

Aardklop 2018


Uit die bloute


Uit die bloute


2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply