Pienkdombeya

Dombeya burgessiae

’n Groot bosagtige struik wat ook as ’n klein boompie gesnoei kan word. Dit word tot 4 meter hoog.

Die blare is groot en die blomme donker tot ligpienk of wit en word in groot ronde hofies gedra. Die blomme verskyn in die herfs en vroeë winter.

Lewer kommentaar

Leave a Reply