Gryskopalbatros of –malmok / Grey-headed Albatross Gepubliseer deurRoekeloos 19/09/2018 1 Kommentaar op Gryskopalbatros of –malmok / Grey-headed Albatross Diomedea chrysostoma ’n Seldsame besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus in die winter. Die albatros word uitgeken aan die grys kop en swart snawel met geel rande. Die voël het ’n donker stert. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email
Lewer kommentaar