Sara is bipolêr, kompulsief, springlewendig en haat vroue wat weet hoe om cupcakes te maak.
Sleutelwoord Argiewe:Henriëtta Gryffenberg
Uit die bloute
Die plaaswerf, die berge van Mamatola en die diepste emosies van die karakters word deur musiek en byklanke ingekleur.
Dood van ‘n verkoopsman
Willie Loman kén van tussenin – dis waar hy homself sy lewe lank nog bevind. Maar in die lewe van ’n verkoopsman is daar nie veel tussen ’n Skyline en ’n Camry nie.
Hotel Hel
‘n Suinige veramerikaansde Boerseun beland teen sy sin in ‘n hotel waar hy hom vasloop teen ‘n portier wat “enigiets” sal doen vir sy fooitjie …
Toneel wat jou sal raak, hetsy jy lag of huil
Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Verhoudings bly ‘n wenresep!
‘n Besondere produksie wat vanjaar by Aardklop op die planke gebring word is Wolke Translated.
Sophia Mentz beredder haar boedel
Die Mentze het ‘n nuk om die lewe ná die dood met groot bygeloof en vrees te benader.
Aardklop se Drama Feesmaal
Vanjaar kan jy ook verseker wees van ‘n porsie Shakespeare by die Aardklop Drama feesmaal.
Die Tafel
Ses sketse oor die huwelik deur Saartjie Botha, Jeanne Goosen, Henrietta Gryffenberg, Leon Kruger, Malan Steyn en Chris Vorster.