Sara is bipolêr, kompulsief, springlewendig en haat vroue wat weet hoe om cupcakes te maak. Haar man is op ’n missie om die regte behandeling vir haar te vind.
Dié kragtige stuk oor vriendskap, wanfunksionaliteit, verslawing en engele is ’n boeiende blik op die impak van gemoedsteurnisse op ’n gesin.
Saartjie Botha het die internasionaal bekroonde The Inconvenience of Wings in Afrikaans vertaal.
MET Frank Opperman, Henriëtta Gryffenberg en Chris Gxalaba
TEKS Lara Foot
VERTALING Saartjie Botha
REGIE Sylvaine Strike
Stelontwerp Chen Nakar
Kostuums en rekwisiete Andrea van der Kuil
KKNK
- 24 Maart 09:30
25 Maart 18:00
26 Maart 14:00
27 Maart 09:30
28 Maart 14:00 - SANW-ouditorium, Oudtshoorn
- 90 min.
- Afrikaans
Geen o.16 l T, S - R165, R180 (by die deur)