Hoe weet jy wanneer jy werklik dronk raak?
Jy begin gesofistikeerd voel, maar jy kan dit nie spel nie.

♦♦♦

Die dronkie loop oor die plein se trappe met sy half-jack in sy baadjie se bo-sak. Die volgende oomblik hak sy voet en die dronkie val homself ter pletter teen die trappe, jy sien net ‘n nat kol! Die dronkie sukkel sukkel orent en gryp na sy bo-sak: “Ag liewe Heretjie, lat dit ‘seblief tog net bloed wees”.

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply