Barnard Gilliland se niggie Jana Cilliers hunker na ’n gesprek met hom. Sy onthou hom skaars. Sestig jaar gelede sterf hy op die vroeë ouderdom van 24. Hy was gereken as hoogs belowend. Kort ná sy dood verskyn sy debuutbundel, Veelhoek. Cilliers se poging om self te begin skryf, neem haar na haar neef se “praatvers” “Skipbreukelinge” …
Sleutelwoord Argiewe:Jana Cilliers
KKNK Kanna-benoemings 2024
Drie debuutproduksies wat van 23 tot 31 Maart by die KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn te sien was, is elk vir ses Kanna-pryse benoem.
‘n Pot Vol Winter
’n Pot vol Winter is ’n Afrikaanse fliek gebaseer op Maretha Maartens se destydse (1992) opspraakwekkende roman.
Blink Stefaans
Regardt van den Bergh as Fanus en Blink Stefaans (sy hanerige alter ego).
Plekkie in die son
Plekkie in die son is ‘n Afrikaanse film uitgereik in 1979.
Eendag op ’n reëndag
Eendag op ’n Reëndag is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1975 vrygestel is.
Die vervlakste tweeling
Die storie is gebaseer op ‘n toneelstuk van die Duitse dramaturg Peter Knarr en in ‘n draaiboek verwerk deur Hannes Horne, Wilhelm Grutter en Mario Schiess.
Ander Mens
Ander Mens vertel, met oorgenoeg aksie en donker humor om kykers op die punte van hulle stoele te hou, die spanningsvolle verhaal van ’n doodgewone en baie vervelige boekhouer, Daniël Niemand, wie se lewe onherroeplik verander nadat ’n reeks misverstande sy bestaan heeltemal omvêrgooi.
Die 51ste Fleur du Cap-teaterpryse
Die benoemings vir die 51ste Fleur du Cap-teaterpryse is bekend.
#Woordfees In die omtes van die hart
’n Samestelling uit die verhale, vertellings en poësie van Petra Müller – ’n skrywer wat met soveel oorgawe haar herkoms en geborgenheid in eie bodem met ons deel.