Die 51ste Fleur du Cap-teaterpryse

Die benoemings vir die 51ste Fleur du Cap-teaterpryse is bekend. Die toekennings word op 20 Maart 2016 in die Baxterteater, Rondebosch, Kaapstad, toegeken.


Beste akteur in ’n toneelstuk: Andrew Buckland (Tobacco and the Harmful Effects There­of); Gerben Kamper (Samsa-masjien); Atandwa Kani (Sizwe Banzi is Dead); Nicholas ­Pauling (A Steady Rain) en ­Albert Pretorius (Die Seemeeu)

Beste aktrise in ’n toneelstuk: Antoinette Kellermann (Samsa-masjien); Rolanda Marais en Sandra Prinsloo (Die Seemeeu); Jennie Reznek (I Turned Away and She Was Gone) en ­Anna-Mart van der Merwe (macbeth.slapeloos)

Beste byspeler: Charlton ­George (macbeth.slapeloos); Mar­ty Kintu (Blue/Orange); ­André Roothman (Drif); Sven Ruygrok (The Man Who Made the Beatles) en Marius Weyers (Die Seemeeu)

Beste byspeelster: Jana Cilliers en Antoinette Kellermann (macbeth.slapeloos); Martelize Kolver en Cintaine Schutte, albei vir Die Seemeeu, en Anthea Thompson (Cry Havoc).

Beste optrede in revue, kabaret of solovertoning: Terry Fortune (Remembering the Lux); Jemma Kahn (We Didn’t Come to Hell for the Croissants); Jennie ­Rez­nek (I Turned Away and She was Gone); Klara van Wyk (You Suck – and Other Inescapable Truths) en Graham Weir (Dead Yellow Sands).

Beste vertolking deur ’n akteur in ’n musiekspel of musikale teaterstuk: Grant Almirall en ­Steven van Wyk (Singin’ in the Rain); Charl-Johan Lingen­fel­der (Cabaret); Aubrey Poo (Orpheus in Africa) en Jonathan Roxmouth (West Side Story).

Beste vertolking deur ’n aktrise in ’n musiekspel of musikale produksie: Bethany Dickson (Singin’ in the Rain); Lynelle Kenned (Orpheus in Africa en West Side Story); Claire Taylor (Cabaret) en Can­dice van Litsenborgh (Little Shop of Horrors).

Beste byspeler in musiekspel of musikale produksie: Dean Balie en Sne Dladla (Orpheus in Africa); Zak Hendrikz (Little Shop of Horrors); Stephen Jubber (West Side Story) en De Klerk Oelofse (Liewe Heksie: Flower Power)

Beste byspeelster in musiekspel of musikale produksie: Shannyn Fourie en Michelle Maxwell (Cabaret); Bianca le Grange (West Side Story); Jill Levenberg (Orpheus in Africa) en Nkoto Malebye (Book of ­Rebellations).

Beste regisseur: Christiaan ­Olwagen (Die Seemeeu); David Kramer (Orpheus in Africa); ­Jaco Bouwer (Samsa-masjien); Marthinus Basson (macbeth.slapeloos) en Sylvaine Strike ­(Tobacco and the Harmful ­Effects ­Thereof).

Beste nuwe Suid-Afrikaanse ­toneelstuk: Samsa-masjien ­(Willem Anker); Orpheus in ­Africa (David Kramer); Siembamba (Philip Rademeyer en Penelope Youngleson); I Turned Away and She Was Gone (Jennie Reznek) en Dead Yellow Sands (Graham Weir).

Benoemings vir belowende studente, beligting-, stel- , klank- en kostuumontwerp en die Rosalie van der Gucht-prys vir jong regisseurs is ook ­bekend gemaak.

Kaartjies kos R200. Bespreek by Computicket.

I Turned Away and She Was Gone, Jennie Reznek
I Turned Away and She Was Gone, Jennie Reznek

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar