1-2-3 Groei met spel, Nadia Viljoen

Kinders speel deesdae nie meer genoeg nie. Sommiges sê dis die skole, oftewel die onderwysstelsel, se skuld – daar word nie genoeg aandag gegee aan die grondslagfase nie. Terwyl ander sê dis die ouers se rol om hulle kinders te laat speel. Die motoriese terapeut Nadia Viljoenvertel meer oor haar boek, 1-2-3 Groei met spel. Dié boek bestaan uit 123 speletjies wat gespeel kan word.

Lewer kommentaar

Leave a Reply