Drie debuutproduksies wat van 23 tot 31 Maart by die KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn te sien was, is elk vir ses Kanna-pryse benoem.
Sleutelwoord Argiewe:Ilza Roggeband
Noot vir dood
Een van die grootste name in Afrikaanse musiek. ’n Obsessiewe aanhanger. ’n Skinderjoernalis met ’n giftige pen.