Of dit finansieel, professioneel, emosioneel, sosiaal of bloot ’n gekneusde selfbeeld is, op elke gebied is die aanslae meer gereeld en harder as ooit! Nataniël bekyk hierdie dilemma met insiggewende, skreeusnaakse en verrassende gevolgtrekkings en deel dan sy Tien Goue Reëls Vir Oorlewing.
Sleutelwoord Argiewe:Nataniël
Händel en die donkie
Met hierdie nuutste vertoning dissekteer Nataniël die waarde en wonde van indrukke, dit wat elkeen lewenslank bybly en vorm.
SOOIBRAND (en ander tekens)
SOOIBRAND is ’n intieme en musikale huldeblyk aan ligte ongemak, diepe skuldgevoelens, mediese skokke en volgehoue ontkenning.
GESELS – Die ratkas van ‘n keuse
Ná meer as 6 jaar se suksesvolle GESELS-aanbiedinge bring Nataniël hierdie vinnig-groeiende projek uiteindelik na die suide!
‘n Boekviering met Nataniël en Marion Holm
Nataniël vier die publikasie van sy boek, SWEETIE, met sy skoolvriendin, medestudent, medekunstenaar en medestorieverteller, Marion Holm.
‘n Nataniël konsert
Hierdie heerlike vroeg-in-die-jaar konsert bestaan uit splinternuwe stories in Nataniël se unieke styl, asook musiek, oud en nuut, bekend, immergroen en oorspronklik.
KKNK Kanna-benoemings 2024
Drie debuutproduksies wat van 23 tot 31 Maart by die KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn te sien was, is elk vir ses Kanna-pryse benoem.
Nineveh Song
Van Mesopotamië tot Mariah, die liefdeslied was nog altyd die kern van populêre musiek.
Die Prince van Pretoria
Die Prince van Pretoria het homself op 15 Julie 1993 op 21-jarige ouderdom in ‘n parkade vergas.
Rome ’62
Van familiegeheime, welgeklede skurke, brandarm adellikes, beeldskone vreemdelinge, sorgelose tye, legendariese rolprente, tydlose radiotreffers, uitbundige modes tot die mees dramatiese ontwerpe!
