Volgens Dawn Lindberg, uitvoerende hoof van die Naledi-toekennings, was die afgelope jaar een van die hoogste standaard nog in die uitvoerende kunste.
Sleutelwoord Argiewe:Nataniël
After Animals
Nataniël se nuwe produksie After Animals beloof glo om uniek en onvergeetlik te wees, “grensverskuiwend” word ook gebruik.
Koop-‘n-Afrikaanse-boek-dag – met afslag
‘n Koeponkode vir nog afslag hierdie Vrydag tydens die Koop-‘n-Afrikaanse-boek-dag.
Fiëstas gaan die sterre laat skitter
Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die blou-tapyt uit vir ‘n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer.
150 Stories
‘n Versameling van die bekende en gewilde Nataniël se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk.
Nataniël in Springs
Nataniël besoek die AGS Lofoord in Springs vir slegs een vertoning op Saterag, 25 Oktober om 20:00 as gas van die Vroue Landbou Unie Carpe Diem-tak.
Silwerskermfees 2014 – nou met dokkies en WDC-inisiatief
Die vierde kykNET Silwerskermfees vind plaas vanaf 27 Augustus 2014 by die Bay Hotel in Kampsbaai.
Kopverskuiwende en vernuwende gevier by 2014 Kanna-toekenings
Vernuwende denke in die kunste was tydens die Absa KKNK se afgelope Kanna toekenings die oorheersende tema waar baanbrekers in die kunste vereer is en nuwe stemme beloon is.
#Woordfees Menopouse en ander gloede
Die nimlike Nataniël keer terug na die Endler (waar hy as jong student soveel smartvolle eksamens en uitvoerings moes oorleef) met ‘n program van heerlike stories en wonderbaarlike musiek.
Program vir 20ste KKNK
“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”
