Opera is weer hoogmode in Kaapstad hierdie Oktober wanneer Opera UCT Johann Strauss II se geliefde operette Die Fledermaus opvoer – net betyds om Strauss se 200ste verjaardag en Wêreldoperadag te vier.
Sleutelwoord Argiewe:Alan Committie
Comedy Gold – Alan Committie
Alhoewel Committie nie ‘n opgeleide atleet is in die tradisionele sin van die woord nie, is hy ‘n hoogs gerespekteerde en gerekende lid van die Bothasig Amateur Vereeniging se 7de pluimbalspan (reserwes).
Aanskakeling van die feesligte in Kaapstad
Die Stad Kaapstad gaan weer die feestyd en die somer afskop op skouspelagtige verwelkom met die gratis jaarlikse buitelug konsert by die Grand Parade met die aanskakeling van die Feesligte wat op Sondag, 1 Desember 2024 plaasvind.
Fast and Reasonably Furious
As jy wil ontspan na maande van verkiesing en stresvolle oorlewing, dan is Fast and Reasonably Furious die verligting waarna jy gesoek het.
Jive Cape Town Funny Festival 2023
5 Junie tot 2 Julie, Baxter, Rondebosch
#NAF16 The Very Big Comedy Show IV
As jy skerpskets soek in Grahamstad hoef jy nie verder te soek nie.
#NAF16 Love factually
Alan Committie se humoristiese en eerlike beskrywing van verhoudings.
Goeie jaar vir Naledi-toekennings
Volgens Dawn Lindberg, uitvoerende hoof van die Naledi-toekennings, was die afgelope jaar een van die hoogste standaard nog in die uitvoerende kunste.
#Woordfees Alan Committie is (stil) alive with … The Sound of Laughter
As ‘n 40-jarige komediant, met hare wat begin grys word, probeer Alan Committie ‘n ernstiger benadering tot komedie.
