#Woordfees Alan Committie is (stil) alive with … The Sound of Laughter

Alan Committie is (stil) alive with … The Sound of Laughter,
Roekeloos,
29 Januarie 2015.

As ‘n 40-jarige komediant, met hare wat begin grys word, probeer Alan Committie ‘n ernstiger benadering tot komedie.

Hy spreek elke moontlike belangrike saak aan:

Selfies en Kersfees Elfies

Die Pistorius verhoor – Die Laaste woord

‘n Fyn herskepping van die beminde The Sound of Music, alles in net agt minute.

‘n Kragtige, dog oneffektiewe kyk na War Horse en waarom die nie die krisis in die Midde Ooste kan oplos nie.

Spesiale veskynings deur Johan van der Walt en die demotiverende spreker, Trevor Tahor.

Met: Alan Committie

Genre: Komedie
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R 120 / R150
Plek: Spier Amfiteater, Stellenbosch
Datum: 9 Maart 20:30

Woordfees 2015

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply