#NAF16 The Very Big Comedy Show IV

As jy skerpskets soek in Grahamstad hoef jy nie verder te soek nie.

Op vanjaar se program is Dalin Oliver, Alan Committie, Marc Lottering, Tyson Ngubeni, Thenx, Carl Weber en Tumi Morake. Rob van Vuuren is weer die gasheer.

Genre: Komedie
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 1 uur 20 minute (geen pouse)
Kaartjies: R95
Plek: Guy Butler-teater, Grahamstad
Datum: 6 Julie 2016 19h30

Nasionale Kunstefees 2016

The Very Big Comedy Show IV

#NAF16 The Very Big Comedy Show IV


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar