#NAF16 In bocca al lupo

Daar is niks ortodoks aan die teater wat Jemma Kahn in die lewe bring nie.

In bocca al lupo gaan nie ’n uitsondering wees nie en word ook in die Japanese kamishibai-styl uitgevoer.

Oorspronklik, bisar, fantasties!

Regie: Jane Taylor

Teks: Jemma Kahn en Tertius Kapp
Illustrasies: Jemma Kahn
Kostuums: Ella Butler
Klank: Charl-Johan Lingenfelder
Vervaardiger: POPArt Productions

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 1 uur 10 minute (geen pouse)
Kaartjies: R65
Plek: The Hangar, Grahamstad
Datum: 8 – 10 Julie 2016

Nasionale Kunstefees 2016

In bocca al lupo

#NAF16 In bocca al lupo


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar