Het jy al ’n genesing-seremonie ervaar? Spesifiek een deur ’n New Age ghoeroe wat heeldag op sosiale media uithang.
Sleutelwoord Argiewe:Rob van Vuuren
Jimmy in pienk
Jimmy in Pienk is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 16 Augustus 2013 in teaters begin draai. Die komedie is in 2012 in en om Kaapstad verfilm.
Die Laaste Tango
’n Speurder word verplaas na die Karoo waar hy verlief raak en leer om te tango.
Netflix se eerste Afrikaanse reeks
Netflix het die debuut aangekondig van hul eerste Afrikaanse reeks.
Van der Merwe begin
Die fliek, Van der Merwe, begin vandag landswyd in teaters draai.
Jack Parow skryf temalied vir Van der Merwe
“He might make mistakes, maar hy bly altyd great … and remember my friend not all heroes wear capes …” is van die tong-in-die-kies lirieke uit Jack Parow se splinternuwe treffer, “Super Van”, wat spesiaal geskep is om die temalied van die rolprent – Van der Merwe – te wees
State Fracture
As jy hou van satire, hoef jy nie verder te soek as ’n Suid-Afrikaanse politikus nie.
#NAF16 Dangled
Rob van Vuuren in ’n nuwe eenmanvertoning.
#NAF16 The Very Big Comedy Show IV
As jy skerpskets soek in Grahamstad hoef jy nie verder te soek nie.
Life, Rob van Vuuren
Rob van Vuuren vertel ons meer van sy skerpskertsvertoning, Life.