Die KKNK Telbord, waar jy uitvind hoe die man op straat en kritici voel oor die aanbiedinge en kunstenaars. Jy kan ook twiets, Facebook-inskrywings, foto’s, video’s en berigte vanaf die fees volg.
Sleutelwoord Argiewe:Rob van Vuuren
The Three Little Pigs
‘n Donker roekelose weergawe van die klassieke drie varkies.
Beleef uitdaging en nuwe ervarings met Baanbreek-produksies by die Absa KKNK
As jy teater toe gaan omdat jy iets nuuts wil ervaar, om uitgedaag te word deur die inhoud van ‘n produksie en jou kop aan die dink te kry vir dae nadat jy by die teaterdeur uit is.
Nuwe opwindende venues by die Absa KKNK
Deurbraak, Baanbreek, Spekkies se Plekkie en Johnny Biskit’s is vier nuwe en opwindende venues by die 19de Absa KKNK wat van 29 Maart tot 6 April 2013 op Oudtshoorn plaasvind.
Pants on Fire
Rob van Vuuren en Martin Evans bring hul bekroonde stand-up show na die Klein Libertas Teater vir net een aand!
Nasionale Kunstefees (NAF) 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars 2012 Nasionale Kunstefees in Grahamstad.
Rumpsteak
Hierdie produksie bied ‘n kykie op die dolle gejaag in die kombuis van ‘n Franse restaurant.