Pants on Fire

Rob van Vuuren en Martin Evans bring hul bekroonde stand-up show na die Klein Libertas Teater vir net een aand, Saterdag 25 Augustus! Die wedstryd tussen Suid-Afrika en Argentinië sal direk na die vertoning ook gebeeldsend word op hulle groot skerm.

Kaartjies: R100
Besprekings: 021 883 8164
Klein Libertas Teater, Stellenbosch

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply