Verskillende dinge het verskillende mense deur die pandemie van 2020 gedra. Vir Alex Hamilton was dit musiek.
Sleutelwoord Argiewe:Alex Hamilton
Cruel, Cruel Summer
Alex Hamilton is die kurator van Cruel, Cruel Summer by The Gallery @ Glen Carlou.
Fiëstas 2017: En die wenners is …
Die wenners van vanjaar se Fiëstas is gisteraand by ’n glansgeleentheid van kykNET by die Kunstekaapteater in Kaapstad bekend gemaak.
2016 kykNET Fiësta-benoemings bekend
Die kykNET-Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. “Die Fiëstas-paneel het in 2016 meer as honderd Afrikaanse debuutproduksies gesien,” sê Naudé van der Merwe, sameroeper van die Fiëstas-paneel. “Ons het belangrike insig gekry in wat vir kunstenaars en …
Kuns op die kranse
Sculpture on the Cliffs is kuns-installasies wat aangebring is op kranse by
Hermanus deur bekende kunstenaars.
Fiëstas – die benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is onlangs aangekondig.
#Aardklop Kunstoer
Begeleide kunstoere word van 7 tot 10 Oktober deur Alex Hamilton aangebied.
#Aardklop Dosis #KunsVirAlmal
In hierdie uitstalling, saamgestel deur Alex Hamilton, word daar daagliks ’n nuwe kulturele tema verken met ’n opwindende groep kunstenaars van regoor die land.
KKNK 2013 Telbord
Die KKNK Telbord, waar jy uitvind hoe die man op straat en kritici voel oor die aanbiedinge en kunstenaars. Jy kan ook twiets, Facebook-inskrywings, foto’s, video’s en berigte vanaf die fees volg.
amper almal
Alex Hamilton @ KKNK