Die 2018-benoemdes vir die kykNET-Rapportpryse, wat die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe werk insluit, is pas bekend gemaak.
Sleutelwoord Argiewe:Eben Venter
Groen soos die hemel daarbo
Simon is ’n wêreldreisiger, vertroud met die reëls van vryheid en ongebonde plesier.
Fiëstas – die benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is onlangs aangekondig.
Horrelpoot: ’n reis wat die donker menslike siel oopkloof
Venter krap aan die mens se onderdrukte vrese en daarom die ongemaklikheid vir sommige lesers. Is hierdie roman ’n te donker toekomsbeeld van Suid-Afrika?
#KKNK Santa Gamka
Lucky Marais is ’n rentboy van Santa Gamka in die Groot Karoo.
Mooiloop: Mooiste reisstories
Die tydskrif Mooiloop het in 2008 sy laaste uitgawe gedruk nadat dit in 2006 as Wegbreek, die Afrikaanse weergawe van die reistydskrif Getaway verskyn het.
Wolf, Wolf, deur Eben Venter
Eben Venter se roman is ’n diepsnydende ondersoek na die verhouding tussen pa en seun.
Wolf, wolf
Op die skerm van die kring-TV sien hy dit: twee skerp gepunte hondeore by die voorhek.
Brouhaha
brouhaha (‘bru:ha:ha:’) n a loud confused noise; commotion; uproar. [French, of imitative origin]
Santa Gamka
Die Karoo het te warm geword vir Lucky Marês. Op die letterlikste denkbare manier.