Die 2018-benoemdes vir die kykNET-Rapportpryse, wat die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe werk insluit, is pas bekend gemaak.
Sleutelwoord Argiewe:Gerda Taljaard
Skrik op die lyf
Hierdie vreesaanjaende bundel bevat grilverhale oor spoke, kwelgeeste, goëlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, séances en alles wat onverklaarbaar is.
Boereoorlogstories 2: Verhale van die oorlog van 1899-1902
Die Anglo-Boereoorlog van 1899–1902 is helderder as ooit in die Afrikaanse leser se geheue.
Kelder
Esmeralda is ’n skrywer van liefdesverhale. Sy is suksesvol, maar sukkel met skrywersblok.
‘n Engel in die hoenderhok
Dit is die jare sewentig en saam met bittersoet popdeuntjies en Springbokradio-vervolgverhale sak ’n donker wolk oor die land.