Hierdie vreesaanjaende bundel bevat grilverhale oor spoke, kwelgeeste, goëlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, séances en alles wat onverklaarbaar is.
Sleutelwoord Argiewe:Henning J. Pieterse
Die burg van hertog Bloubaard
In sy burg van woorde staan Bloubaard weer alleen en dink aan verlore liefdes en geliefdes.
