Napoli, Casa Bernini, anno domini 1599
Sleutelwoord Argiewe:Marié Heese
Maestro
Die beeldhouer en argitek Gianlorenzo Bernini is gebore in 1598. Hy was skaars tien toe beide sy pa en geledere uit die Vatikaan begin besef die jonge Bernini is geniaal – ’n kunstenaar wat in die voetspore van Michelangelo kan volg, of … selfs beter?
Maestro deur Marié Heese
Die beeldhouer en argitek Gianlorenzo Bernini is gebore in 1598.
Skrik op die lyf
Hierdie vreesaanjaende bundel bevat grilverhale oor spoke, kwelgeeste, goëlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, séances en alles wat onverklaarbaar is.
Kosblik
Kosblik is nie ‘n kookboek nie, maar ‘n versameling verhale deur sowel gevestigde as nuwe skrywers in Afrikaans.
Vuurklip
Vuurklip is Marié Heese, skrywer van die bekende Die uurwerk kantel, se eerste Afrikaanse roman in 30 jaar.
Marié Heese 70
Die gevierde skrywer Marié Heese word vanjaar 70.