’n Boeiende drama oor ’n man wat deur sy vrou verstoot is.
Sleutelwoord Argiewe:Human & Rousseau
Donkerdrif
’n Koelbloedige moord by die Kaapse Waterfront.
Die fortuinsoekers: Die Mannheim-sage 1
“Die mens is ’n verbasende wese, dink hy, om tegelykertyd soveel botsende emosies te kan ervaar en verwerk. Aan die een kant het hy nou met doelgerigtheid ’n man se dood beplan. Dit bevredig hom. Verraad vir verraad.”
Sirkus
Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien.
Maestro
Die beeldhouer en argitek Gianlorenzo Bernini is gebore in 1598. Hy was skaars tien toe beide sy pa en geledere uit die Vatikaan begin besef die jonge Bernini is geniaal – ’n kunstenaar wat in die voetspore van Michelangelo kan volg, of … selfs beter?
Stoffel: die beste stories
Met Stoffel: die beste stories, bring Human & Rousseau Christiaan Bakkes se mees geliefde Afrikaanse verhale byeen in ‘n splinternuwe versamelbundel.
Die verdwyning van Billy Katz
Speurder Ella Neser stel ondersoek in nadat vier gemummifiseerde linkervoete in ’n Checkers-sak in ’n openbare tuin gevind word.
Skarlaken
Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, ’n rekenaargenie met ’n kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, op te los.
Vlakwater
Ná die verbrokkeling van sy verhouding vestig die kunstenaar Niek Steyn hom in Kaapstad.
’n Hap van die appel
Maxie van der Merwe is van die lipstiek-en-stiletto-generasie.