Die polisie word ontbied na ’n kamer in die Sleep Inn in Bez Valley. Bloed en hare in die bad dui op ’n slagting, maar daar is geen lyk nie.
Sleutelwoord Argiewe:Human & Rousseau
Bloedfamilie
In hierdie debuutbundel word die eenheid wat deur die onderlinge verband tussen die afsonderlike verhale geskep word, as versterkende tegniek ingespan.
Skoenlapper
Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ookal gaan, volg dit hom.
1000+ Wenke vir die huis
Kan ’n aangebrande pot gered word? Hoe gemaak met vlooie en ander pestilensies in die huis? En wat moet ek doen om van hierdie hardnekkige vlek ontslae te raak?
Die ander Marta
Die Marta van die titel is ’n middeljarige boervrou wat op ’n dag breekpunt bereik, die motor vat en wegry na die Weskus met die idee om ’n einde aan alles te maak.
Herinneringe aan Parys
“Parys … die stad wat ek bo alle ander liefhet”
Wenners van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd
Die wenners van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd is pas aangekondig. Hulle is: 1ste Prys: Ingrid Winterbach met Die aanspraak van lewende wesens (Human & Rousseau) 2de Prys: Chris Karsten met ’n Man van min belang (Human & Rousseau) 3de Prys: Jaco Fouché Liefste Lena (Kwela) Debuutprys: Carié Maas met Koljander (Human & Rousseau) Die …
Lees meer “Wenners van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd”
Vaarwel, my effens bevlekte held
Hertzogpryswenner Johann de Lange se jongste gedigte getuig van ’n gevoeligheid en ’n diepte soos nog nie vantevore by hierdie digter nie.
Stoffel op Safari
Vertelkuns soos dié van Christiaan Bakkes is skaars in Afrikaans.
Is Sagie
’n Verhaal wat in die Klein-Karoo afspeel – op die oog af eenvoudig, maar diep-menslik, ’n verhaal wat elke leser se hart sal raak.
