Die Marta van die titel is ’n middeljarige boervrou wat op ’n dag breekpunt bereik, die motor vat en wegry na die Weskus met die idee om ’n einde aan alles te maak.
Sleutelwoord Argiewe:Eleanor Baker
Die Ander Marta
Die Ander Marta is ‘n eenvoudige verhaal, maar so aktueel dat dit gehore op KKNK verstar gelaat het.
