Ek sal elke dag ’n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla.
Sleutelwoord Argiewe:Human & Rousseau
Grilbrigade
Wie is Tom regtig? wonder Buks. ’n Mens bars tog nie sommerso by mense se huise in om monsters te vang nie.
The Complete Voorkamer Stories
Herman Charles Bosman se Voorkamerstories het aanvanklik in 1950-51 verskyn in The Forum verskyn as ’n weeklikse rubriek en is deur sy kollegas as van sy beste werk beskou.
Nicky & Lou: 46 Stories
Nataniël se jongste bundel is ’n keuse van 46 stories uit sy verhoogproduksies sedert 2007.
Helse manier van koebaai sê
Mark Steyn en sy mede-agent Lana Dubois is steeds aangetrokke tot mekaar, maar het onoplosbare verskille.
Afrikaners: kroes, kras, kordaat
it gons op die briewebladsye van Afrikaanse koerante oor Chris Louw, die baas van die SABC se Monitor- en Spektrumaktualiteitsprogramme, se reaksie op Willem de Klerk se boek Afrikaners: kroes, kras kordaat.
