Vanjaar se Festival of Fame begin skop môre af by die Joburg-teater en die National School of the Arts.
Sleutelwoord Argiewe:Herman Charles Bosman
#Aardklop Oom Schalk Lourens se mampoerstories in Afrikaans
Oom Schalk Lourens, ’n doodgewone boer wat eintlik ’n meester van oorlamse dubbelsinnigheid is, vertel stories oor insigte, en deugde en sondes van ’n plattelandse Afrikaanse gemeenskap.
Die beste verhale en humor van Herman Charles Bosman
In 2013 vier Human & Rousseau vyftig jaar as uitgewer van Herman Charles Bosman.
Mafeking Road
Herman Charles Bosman se bekende karakter Oom Schalk Lourens kry nuwe lewe in die bekroonde produksie: Mafeking Road.
The Complete Voorkamer Stories
Herman Charles Bosman se Voorkamerstories het aanvanklik in 1950-51 verskyn in The Forum verskyn as ’n weeklikse rubriek en is deur sy kollegas as van sy beste werk beskou.
A Touch of Madness
A Touch of Madness met David Butler in die rol van die kortverhaalskrywer, Herman Charles Bosman. Die toneelstuk wat bestaan uit ´n reeks kort sketse, open met ´n besoek aan Jeppe Seuns Hoër in Johannesburg waar Bosman skoolgegaan het, gevolg deur verskillende fases van sy komplekse en dikwels melankoliese lewe soos die kortstondige paar maande …