#Aardklop Oom Schalk Lourens se mampoerstories in Afrikaans

Oom Schalk Lourens se mampoerstories in Afrikaans,
Roekeloos,
28 Augustus.

Oom Schalk Lourens, ’n doodgewone boer wat eintlik ’n meester van oorlamse dubbelsinnigheid is, vertel stories oor oorloë en liefdes, gelowe en bygelowe, onkunde en wysheid, vooroordele en insigte, en deugde en sondes van ’n plattelandse Afrikaanse gemeenskap.

Dié stories, met so ’n slukkie mampoer op sy tyd, het van die skrywer Herman Charles Bosman ’n huishoudelike naam gemaak. Dit word vir die eerste keer in Afrikaans op die verhoog aangebied.

Première

Met: Paul Lückhoff
Teks: Herman Charles Bosman
Verwerking en regie: Frans Swart
Vervaardiger: Lefra Produksies

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Almal welkom
Tydsduur: 90 minute
Kaartjies: R 120
Plek: Totiussaal, Potchefstroom
Datum: 7 Oktober 16h00, 9 Oktober 09h00 & 11 Oktober 16h00

Aardklop 2014

2.5


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar