Vanjaar se Festival of Fame begin skop môre af by die Joburg-teater en die National School of the Arts.
Sleutelwoord Argiewe:Hans Christian Andersen
Die Sneeukoningin
Die Sneeukoningin is ‘n internasionale animasie fliek wat op 30 Oktober 2015 landwyd in teaters begin draai.
Wêreldpremiere van nuwe ballet in Kaapstad
Die feeverhaal van ‘n bliksoldaatjie se liefde vir ‘n papierballerina is die storie vir ‘n splinternuwe ballet wat op 11 Desember 2013 sy wêreldpremiere in Kaapstad sal hê.
Kerskous vol dans van Kaapse Stadsballet
Met die Kerstyd om die draai is dit tyd om Kerskouse te begin volmaak. Hierdie jaar bied die Kaapse Stadsballet drie pragtige ballette, vanaf 11 Desember 2013 – 11 Januarie 2014 aan.
Ballet vermaak in Kaapstad gedurende feesdae
Die Kaapse Stadsballet sal tydens die feesseisoen ‘n spesiale program met drie opwindende ballette in Kunstekaap Opera aanbied, vanaf 11 Desember 2013 tot 11 Januarie 2014.