Vryfees 2012 Telbord

Ons teiken nou die #Vryfees in Bloemfontein om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor vanjaar se produksies en kunstenaars.

A Touch of Madness

A Touch of Madness met David Butler in die rol van die kortverhaalskrywer, Herman Charles Bosman. Die toneelstuk wat bestaan uit ´n reeks kort sketse, open met ´n besoek aan Jeppe Seuns Hoër in Johannesburg waar Bosman skoolgegaan het, gevolg deur verskillende fases van sy komplekse en dikwels melankoliese lewe soos die kortstondige paar maande […]