Daar is soveel dinge wat ’n mens nooit vir jou ouma vra wanneer jy die kans het nie. Wanneer jy later probeer onthou wat sy wel vertel het, het jy die grootste deel van haar storie al weer vergeet.
Sleutelwoord Argiewe:Human & Rousseau
Getuie
Die selfmoord van haar kleintydse vriendin, Mignon, laat Maggie McKairn met meer vrae as antwoorde.
Katryn: Vrou van die Richtersveld
Katryn Jonis staan in die Kaapse Hooggeregshof tereg op aanklag van moord.
Katalekte
Die subtitel “artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan” dui reeds op die belangrikste temas in Breyten Breytenbach se nuwe bundel: afskeid, verganklikheid, die dood.
Die beste verhale van Eugène N. Marais
Die enigmatiese digter, verteller en wetenskaplike Eugène N. Marais bly een van die boeiendste en raaiselagtige figure in die Afrikaanse letterkunde.
Die Afrikaanse Kortverhaalboek
Die sewende hersiene uitgawe van hierdie standaardwerk en bekende bloemlesing wat al baie lank beskou word as die barometer van die kortverhaalgenre in Afrikaans.
Philida
’n Aangrypende, meesleurende en diep menslike roman deur een van Suid-Afrika se grootste skrywers.
Die aanspraak van lewende wesens
Wenner van NB-uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012
Nuwe stories 2012
Die beste 21 verhale uit die inskrywings vir Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig.
Kaalkop 3
Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniël se gewilde rubriek in SARIE.