Nuwe stories 2012

Die beste 21 verhale uit die inskrywings vir Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig.

In hierdie bundel kan jy die pols van ’n nuwe generasie Afrikaanse skrywers voel. Die verhale dek die hele spektrum: die alledaagse tot die bonatuurlike; drama, humor en tragedie; liefde, seks, familiesake en natuurlik die lewe en die dood.

Die bydraers is Alettie van der Heever, Alida Eloff, Armand Fourie, Bibi Slippers, Carla van Eck, Carolyn Meads, Charl Bezuidenhout, Christina van Deventer, Constant van Graan, Donovan Greeff, Henali Kuit, Janice Keogh, Lezandra Thiart, Madré Roothman, Marni Bonthuys, Nina Botes, Phillip Brand, Trish Goosen, Wilken Calitz en Willim Welsyn.

 

Nuwe stories 2012 / saamgestel deur Jeanette Ferreira & Suzette Kotzé-Myburgh — Human & Rousseau, 11 September 2012. — 224 p. ; hardeband. — ISBN 9780798156448 :

R140.00

Nuwe stories 2012
Nuwe stories 2012
Taal: Afrikaans
Sleutelwoorde: Nuwe stories 2012, Jeanette Ferreira, Suzette Kotzé-Myburg, Alettie van der Heever, Alida Eloff, Armand Fourie, Bibi Slippers, Carla van Eck, Carolyn Meads, Charl Bezuidenhout, Christina van Deventer, Constant van Graan, Donovan Greeff, Henali Kuit, Janice Keogh, Lezandra Thiart, Madré Roothman, Marni Bonthuys, Nina Botes, Phillip Brand, Trish Goosen, Wilken Calitz, Willim Welsyn

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar