Die liedjie handel oor sosiale media en al die nuwe weergawes van ou emosies en verwarring wat dit tot die moderne mens se psige bring, soos: afguns, angs, hoë verwagtinge, jaloesie, eensaamheid, afsondering, hoop, blydskap, populariteit en hartseer.
Sleutelwoord Argiewe:Willim Welsyn
Malkop 2016
Koos Kombuis, Albert Frost, Sannie Fox, Francois van Coke, Mr. Cat and the Jackal, Gian Groen, Riku Latti en die Wasgoedlyn, Twee, Willim Welsyn en Dansfrikkiedans.
Wasgoedlyn
Die filosoof Plato het gesê: jy leer meer van ‘n mens in ‘n uur se spel as in ‘n jaar se praatjies.
Nuwe stories 2012
Die beste 21 verhale uit die inskrywings vir Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig.
Benoemings vir die Suid-Afrikaanse musiektoekennings 2010
Die SAMA-benoemings vir 2010 is: