Karatara keer terug na die KKNK nadat dit in 2022 met die Kanna vir beste debuutwerk bekroon is.
Sleutelwoord Argiewe:Wilken Calitz
Swart swaan
Wilken Calitz se Swart swaan is meer as ’n surrealistiese sprokie vir volwassenes.
Verflenter die vers
Het die digter en die musikant mekaar nodig?
André Terblanché – Pop-Culture bekeerdes
André Terblanché is by die 2015 Woordfees benoem vir die beste musiekgedrewe produksie met Ballade vir ’n backtrack. Vanjaar keer hy terug met ’n kitaartas propvol oorspronklike liedjies en ’n pretensielose vertoning waarin hy hom nie aan taal- en genre-grense steur nie. As jy hou van boetiekbier en baardolie is dié show so reg in …
Drif
Twee susters bestuur ’n herberg langs ’n rivierdrif wat tydens storms afkom en gereeld lewens eis.
#kalfiefees Rasende ryme
Elsabe Daneel en Wilken Calitz lewer ‘n unieke musiek-en-verstoer deur die bekendste Afrikaanse gedigte, beide oud en nuut.
#Woordfees Rasende ryme
Hierdie twee uitsonderlike kunstenaars lewer ’n unieke musiek-en-verstoer deur die bekendste Afrikaanse gedigte, beide oud en nuut.
#Woordfees Søsken
Minya woon en werk al vir nege jaar in Amsterdam.
Benoemings vir die 50ste Fleur du Cap-toekennings
Die benoemings vir Fleur du Cap-toekennings van 2014.
Gedigte op die stoep
Vier horisonne verwys na al die verskillende rigtings waarheen poësie jou kan neem.