Het die digter en die musikant mekaar nodig?
Sleutelwoord Argiewe:Rika Vermeulen
Rocco de Villiers en andere
“Van tyd tot tyd hou ek daarvan om die verhoog met talentvolles te deel.”
A B-FLAT in my Bonnet
Pianis Rika Vermeulen het in haar loopbaan vele bekende sangers, dansers, kore en kinders begelei.
Oop/Open
Die Klein Libertas Teater Koor maak hulle deure oop vir die publiek om te kom loer wat hulle alles aanvang.
La Dilemma dell’ Amore
Vir hul jaarlikse konsert doen die Klein Libertas Teater Koor ‘n stuitige weergawe van ‘n mini-opera wat nie opera is nie.
Trein-Smash!
‘n Kabaret wat handel oor twee vryskut-akteurs wat daagliks gebruik maak van Metrorail om by oudisies uit te kom.
Laat oes
Die keuse van ‘n goeie laat oes wyn word dikwels bepaal deur ‘n kombinasie van kwaliteit en toeganklikheid. Hierdie selfde eienskappe kan “geproe” word in die produksie Laat oes.