Hierdie is geen ‘tribute-show’ nie, geen namaaksel of imitasie, geen ode nie.
Sleutelwoord Argiewe:Klein Libertas Teaterkoor
Brettl Lied
Die Klein Libertas Teater Koor verander hul naam as’t ware na die Klein Libertas Teater Kabaret Koor met hul Junie-maand produksie, Brettl Lied.
Lights … Camera … Action!
Na hul eerste speelvak in 2014 waarin die Klein Libertas Teaterkoor hul eie stempel afgedruk het op musiekblyspele, gaan hulle voort met dié tema deur musiek uit rolprente uit te beeld.
Oop/Open
Die Klein Libertas Teater Koor maak hulle deure oop vir die publiek om te kom loer wat hulle alles aanvang.
La Dilemma dell’ Amore
Vir hul jaarlikse konsert doen die Klein Libertas Teater Koor ‘n stuitige weergawe van ‘n mini-opera wat nie opera is nie.
