Twee Rock Legends Live by Die Boer.
Sleutelwoord Argiewe:Basson Laubscher
Winelands Blues Festival 2024
Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand van sielvolle blues!
Table Mountain Blues Summit vier 10de jaar
Suid-Afrika se mees gewilde Blues Musiekfees, Table Mountain Blues Summit, keer terug na Hillcrest Quarry in Durbanville om sy 10de verjaarsdag op Saterdag 5 Desember 2015 te vier.
Hey Jude
Hierdie is geen ‘tribute-show’ nie, geen namaaksel of imitasie, geen ode nie.
Valiant Swart & Basson Laubscher
Valiant Swart span sy kitaarvennoot Basson Laubscher in vir ‘n akoestiese tweemanvertoning.
Valiant Swart en Basson Laubscher
Die twee gaan die dak lig met die vuurwarm rock, blues en ballades waarvoor Valiant Swart al meer as twee dekades landwyd bekend is.
