Suid-Afrika se mees gewilde Blues Musiekfees, Table Mountain Blues Summit, keer terug na Hillcrest Quarry in Durbanville om sy 10de verjaarsdag op Saterdag 5 Desember 2015 te vier.
Sleutelwoord Argiewe:Boulevard Blues Band
Dr John & Boulevard Blues Band
Saterdag 19 Mei is Dr John en die res van die Bloulevard Blues Band by Die Boer in Durbanville om 20h30.
Boulevard Blues Band
Boulevard Blues Band en vriende is 15 Oktober by Die Boer in Durbanville.
Ietsie oud, ietsie blou, ietsie nuut en iets geleen
Die Oude Libertas-amfiteater is vanjaar so spoggerig soos ’n somerbruid.
Dr Blues
In die vroeë negentigs trek John Mostert van Durban af Kaapstad toe om by ´n nuwe groep, Blues Broers, aan te sluit en sodoende in minder as tien jaar ´n ikoon van Suid-Afrikaanse blues te word.