Ietsie oud, ietsie blou, ietsie nuut en iets geleen

Die Oude Libertas-amfiteater is vanjaar so spoggerig soos ’n somerbruid.

‘n Dawerende gejuig en ander prettighede

Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.

Slegs glas – Glass only

Slegs glas – Glass only span die kroon op tien jaar se vermaak deur Suid-Afrika se gunsteling vroulike a capella groep Cutt Glas. Slegs glas – Glass only is reeds die dinamiese groep se vyfde CD maar dis die eerste vrystelling wat deur ´n belangrike Suid-Afrikaanse platemaatskappy gerugsteun word. BMG Records Africa het aan Cutt […]